Jaarboeke

Publiekreg 420


 
Modulekode PBL 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB Spesifieke misdade: (a) Poging, uitlokking en sameswering (b) Deelneming en begunstiging (c) Misdade teen die lewe (d) Misdade teen die liggaamlike integriteit en ouerlike gesagsregte (e) Misdade teen die goeie naam en waardigheid (f) Misdade teen die vermoë en wilsvryheid (g) Misdade teen die geslagslewe en huwelikslewe (h) Misdade teen die openbare sedes en godsdienstige gevoelens (i) Misdade teen die regspleging en amp (j) Misdade teen die staat Straftoemeting: (a) Strafteorieë (b) Strafvorme
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences